» Besigheid Centurion - Sakeportaal vir dié voorstad van Pretoria.
» Delvine Eiendomme - Eiendomsagente vir Noordoos-Pretoria, Suid-Afrika.
» Dial Direct - Versekeringsmaatskappy in Suid-Afrika, met aanlyn-kwotasies. Takke in Johannesburg en ander groot stede.
» Jasperskop Boerdery - Telers van dorpers, witdorpers, boerbokke, kalahari-rooibokke, Van Rooy-skape en savannabokke. Boerplaas geleë in die Noord-Kaap, Suid-Afrika.
» Kobus Petzer Videoproduksies - Vervaardiging van video's en multimediaproduksies soos besigheidsvideo's, televisieadvertensies en opleidingsvideo's.
» Masjienburo - Verkope en herstel van alle kantoortoerusting. Missie, visie en promosies, gratis sagteware en nuusbrief.
» Mulberry Aftree Oord - Aftreeoord in Kameeldrif, Pretoria. Enkelbladsy met foto's en teks.
» Plaveiselstories - Pavatile-projeknuus en onderhoude met kontrakteurs, argitekte, en ingenieurs.
» Sound-X-Press - Springpunt vir die webbladsye van verskeie musiekkunstenaars, en inligting oor musiekdienste.
» Wellington Landbou Vereniging - Nuus en geklassifiseerde advertensies vir dié landbouvereniging in Suid-Afrika.
» ZeeKoo Afrika Besigheidsgids - Afrikaanse weergawe van die ZeeKoo Afrika-besigheidsgids vir organisasies en besighede in Afrika. Soekstasie en gratis aanmelding.
This category needs an editor
Last Updated: 2007-04-03 05:54:18
Help build the largest human-edited
directory on the web.