» 2 Catharinas - Naat en Kaat is volwasse(?) girls wat kan en wil rock, en iets te sê het vir mense soos ons. Mens raak onmiddelik verlief op die appels-en-koring feedback country van 2 plaas-rabbedoes
» Celsius - Suid-Afrikaanse popgroep wat ligte, kontemporere, oorspronklike Afrikaanse musiek speel. Aanhangerklub, lirieke, CD-inligting en optredes.
» Die Melktert Kommissie - Amptelike webwerf van dié musiekgroep met nuus, resensies, optredes en inligting oor die 2002 Rockspaaider Kompetisie.
» Erik en Nadia - A Cape-based duet who have been Zing finalists and who have a repertoire to suit a range of tastes.
» Hugo - Afrikaanse sanger van Suid-Afrika. Foto's, album-inligting, en MP3-aflaailêers.
» Lienka.co.za - Die amptelike webblad van Lienka van ddisselblom-faam.
» Musiek.co.za, webwerf vir Opreggeteelde Afrikaanse musiek - Deur kunstenaars vir kunstenaars. Opreggeteelde Afrikaanse musiek. Inheemse oorspronklike lirieke. Hierdie Webwerf word besit deur Afrikaanse kunstenaars om Afrikaanse vermaakkuns te bevorder. Ondersteun asseblief met jou hart en sieletjie !!!
» O My Hoed - Kitaardrukke en lirieke van Afrikaanse liedjies.
» PlatAnna - Tweetalige webwerf van dié Boeremusiek-kunstenaar met lirieke, luistermusiek, nuus, foto's, inligting oor optredes en besprekings.
» Raserig - Inligting- en besprekingsdiens vir SA klankkunstenaars. Foto's, inligting en klanksnitte.
» Riana van Wyk - Sola Gratia-musiek en -skool.
» Riku Latti - Amptelike Webwerf - Alternatiewe Afrikaanse Musiekmaker Riku Latti - met MP3s, Kuns, Gigs, Reviews, en inligting.
» Stille Nag Web - Alles oor die kerslied Stille Nag, die blad sluit die geskiedenis, bladmusiek, klanklêers en oor die honderd vertalings van die lied in.
|
|