[ifrss] [ifrss]
Kamusta - The Pinoy Web Directory - Philippines
Melibea Web Directory  |  Save your Bookmarks

Genealogie

This category in other languages:

Basque, Catalan, Czech, Danish, Dutch, English, Finnish, French, German, Icelandic, Italian, Kazakh, Lithuanian, Norwegian, Polish, Portuguese, Russian, Scots Gaelic, Slovak, Spanish, Swedish

Sites:

» Botha Open in a new browser window - Vroeë geskiedenis van al die afstammelinge in Suid-Afrika, met algemene stamboekskryf-webskakels.
» Bredenkamp Open in a new browser window - Gedenkblad vir dié familie, met reünie-inligting, resepte, musiekbladsy, geskiedenis, stamboom en saamkuier-geleenthede.
» Conradie Open in a new browser window - Piet Conradie se familiewerf met webskakels na verskeie familielede, etlike stambome, die familiewapen en staaltjies oor die voorgeslag.
» Du Preez Open in a new browser window - Individuele families se geskiedenis, foto's van grafte en ou familiefoto's, en inligting oor die oorspronklike plaas.
» Du Toit Open in a new browser window - Die eerste Du Toits in Suid-Afrika, en bladsye oor drie stamlyne. Ook foto's.
» Dunn Open in a new browser window - Stamboom van William Dunn wat in 1820 in die Kaap geland het.
» Genealogiese Genootskap van Suid-Afrika Open in a new browser window - Tweetalige werf van dié vereniging. Inligting oor takke, lidmaatskap, die Familia-kwartaalblad, toekennings, standaarde en verskeie artikels.
» Gouws Open in a new browser window - Algemene navorsblad, met foto's en staaltjies.
» Grewar Open in a new browser window - Peter Murray se blad oor David McKenzie Grewar en sy nasate. Stamboom, foto-bladsy en kort geskiedenis.
» Henning Open in a new browser window - Familiewapen, museum, foto's, familieregister in Duits met foto's, sketse, nuusbriewe, webskakels, en 'n GEDCOM databasis wat deursoek kan word.
» Kielie-kielie, soek só jou familie! Open in a new browser window - G Olwagen se eenbladsy-inleiding tot stamboekkunde.
» Lochner Open in a new browser window - Geslagsregister van dié familie, hoofsaaklik gebaseer op GISA se Suid-Afrikaanse Geslagregisters.
» Lombaard Open in a new browser window - Hugo se kort bladsy oor algemene genealogie.
» Murray Open in a new browser window - Peter Murray se blad oor John Murray en sy nasate. Stamboom, foto-bladsy en kort geskiedenis.
» Myburgh Open in a new browser window - Die Myburgh-bond van Suid-Afrika. Grondwet, missie, verslae, geskiedenis en inligting, en foto's.
» Nieuwoudt en Scheepers Open in a new browser window - Tweetalige werf met inligting oor dié twee families en verwante gesinne, asook kort familiegeskiedenis.
» Olwagen Open in a new browser window - Geslagsregister, geskiedenis, die Ollie-feeste op Oudtshoorn, Stellenbosch en Duitsland.
» SAGenealogie Open in a new browser window - Gespreksgroep vir genealoë wat werk met Suid-Afrikaanse genealogie.
» Serfontein Open in a new browser window - Tweetalige webwerf. Opsomming van vaardighede, stamboomvan die sogenaamde clans, briewe, geskiedenis, en wapen.
» Snuffel-snuffel Open in a new browser window - Dugeot se openbare aanspeldbord vir mense wat verlore familie soek.
» Steenkamp Open in a new browser window - Kort geskiedenis Steenkamps in Suid-Afrika.
» Suid-Afrikaanse familiewapens Open in a new browser window - Tweetalige gids met byna 700 familiewapens, met nuttige webskakels.
» Swart Open in a new browser window - Swart-familiebond. Stamboom van die eerste 5 geslagte, geskiedenis, die Jaghoring-nuusbrief, bestuur en familiefeeste.
» Van Rooy Open in a new browser window - Die geskiedenis en stamboom van die familie Van Rooy in Suid-Afrika.
» Van Rooyen Open in a new browser window - Die stamvader van die Van Rooyens in Suid-Afrika, die stamboom, familiewapen en familiefoto's.
» Vermaak Open in a new browser window - Stories oor die Vermaak-stamvader en skakels na verwante werwe.
» Vermeulen Open in a new browser window - Familiebond se bladsy, met inlingting oor die stamboek, die wapen en byeenkomste.
» Viljoen Open in a new browser window - Geslagsregister van dié familie.


This category needs an editor

Last Updated: 2007-04-12 01:21:18


Help build the largest human-edited directory on the web.
Submit a Site - Open Directory Project - Become an Editor

The content of this directory is based on the Open Directory