» Kanaal 7 - Radiostasie van Media vir Christus, 'n maatskappy sonder winsbejag geregistreer onder artikel 21 van die Maatskappyewet, wat aan geen ander organisasie of kerk verbind is nie.
» Overvaal Stereo - Streeksradiostasie vir die Noordwes, Noord-Vrystaat en Suid-Gauteng, Suid-Afrika. Nuusbrokkies, personeelbesonderhede en aktuele kwessies.
» Radio Afrikaans - Internetradiostasie wat fokus op Afrikaanse inhoud.
» Radio Kansel - Christelike radiostasie. Programgids en jeug- en kinderdagstukkies.
» Radio Kierieman - Boeremusiekstasie, met klankvoer in Realaudio en 'n ander klankformaat. Nuus, grappies, resepte, taalbladsye.
» Radio Rosestad - Musiek in Afrikaans en Engels, uitgesaai vanuit Bloemfontein, Suid-Afrika
» Radio Sonder Grense - Hoof-Afrikaanse radiostasie van die SABC. Jongste nuus en webuitsaaifasiliteit.
This category needs an editor
Last Updated: 2007-04-06 19:12:09
Help build the largest human-edited
directory on the web.