» Airlies Guest House - Montagu. 'n Lieflike plek om te bly en ons gasvryheid te geniet. Dubbelkamers, heerlike ontbyte, formele sitkamer, TV kamer, swembad, braai en velige parkering. Naby restourante, slegs 2 ure vanaf Kaapstad.
» Bestemming Namibia - Onafhanklike reisopsies vir Suid-Afrikaners.
» De Branders 55 - Selfsorgwoonstel op die strand in Hartenbos, digby Mosselbaai in Suid-Afrika.
» Drakensville Berg Resort - Vakansieoord in die Drakensberg, Suid-Afrika. Tweetalige webwerf.
» Huis Nemesia - Selfsorgverblyf met see-uitsig in Yzerfontein, digby Kaapstad. Webwerf in Engels en Afrikaans.
» Philippolis - [Flash nodig] Phillipolis in die Suid-Vrystaat, Suid-Afrika. Inligting oor die Van der Post-sentrum, die kunstenaarsoord, foto's, die laerskool en die dorpie.
» Reis in Afrikaans - [Flash nodig] Reisjoernaal deur Jens Friis, met reise van oor die hele wêreld. Foto's en reisverhale.
» Reis na Portugal Algarve vakansie huur - Eiendomsadministrasie en -verhuring, asook reisplanne en besprekings vir reise na Portugal.
» Villa Marina - Selfsorgeenheid by Hibberdene, KwaZulu-Natalse suidkus, Suid-Afrika.
|
|