[ifrss] [ifrss]
Kamusta - The Pinoy Web Directory - Philippines
Melibea Web Directory  |  Save your Bookmarks

Gesinswerwe

See Also:
This category in other languages:

Czech, Danish, Dutch, English, Italian, Norwegian, Polish, Russian, Spanish, Swedish

Sites:

» Bouwer Open in a new browser window - Mandi en Anton van Hongarye. Videos, gedigte en reisjoernaal.
» Buchanan Open in a new browser window - Malcolm en Elmari van Australië. Afrikaanse bladsy van hoofsaaklik Engelse werf.
» Burger Open in a new browser window - Henri en Engela van Tzaneen. Foto's, biografie en Henri se Hardekoolvuurstories.
» Claassen Open in a new browser window - Pieter en Anna-Maré van Nieu-Seeland. Nuttige inligting vir aspirant immigrante.
» Dekker Open in a new browser window - Louis en Monica van Taiwan. Kuns- en fotogalery, skryf jou naam in Taiwannees, en hul lewensverhaal.
» Delport Open in a new browser window - Johan en Rona van Pretoria. Reisverslae oor hul reis in Amerika, met fotoalbum.
» Grobler Open in a new browser window - Johan en Linda van Parow in die Kaap. Enkelbladsy met algemene inleiding en 'n gesinsfoto.
» Hellin Open in a new browser window - Hilda en Gervaas uit België. Webgrafika, skakels na Afrikaanse werwe, en artikels.
» Jooste Open in a new browser window - Kobie en Schantell en kroos Jaco en Theo, van Nederland. Foto's, opsommings en inleiding oor emigrasie na Nederland.
» Joubert Open in a new browser window - Henning en Lien. Fotoalbum, geldmaakpraatjies en finansiële diens.
» Kühn en Yssel Open in a new browser window - Johan en Joleen, en Lollie die hond. Foto's en 'n boereworsresep.
» Nel Open in a new browser window - Esmé en Johan, albei lede van 'n Antarktiese ekspedisie. Bladsy oor hul wedervaringe op die koue kontinent.
» Neville Van der Westhuizen Open in a new browser window - Neville en Sharlene van Nelspruit, Mpumalanga, Suid-Afrika. Stokperdjies, Van der Westhuizen-familiestamboom en foto's.
» Pauley Open in a new browser window - Andreas se webwerf oor sy familie, met gedigte, nuus en foto's.
» Potgieters Open in a new browser window - Dries en Estelle se reisverhale oor vakansies in Europa, Suid-Afrika en Zambië.
» Smit Open in a new browser window - Stephan en Sonja van die Weseilande in Skotland. Foto's en vertellings.
» Smith Open in a new browser window - Pieter en Wilna van Vaalpark. Foto's, mannekampte, Jesus-bladsye en gesinsbladsye.
» Spies Open in a new browser window - Marlene en Arno van Kanada se portaal.
» Steenkamp Open in a new browser window - Chris en Joey se enkelbladsy met allerlei inligting.
» Van Blerk Open in a new browser window - Webjoernaal van hierdie familie sedert Augustus 2004.
» Van der Spuy Open in a new browser window - Edwin en Ina se portaal met Afrikaans Oppie Net, 'n nuusbrief Uithoeke, fisioterapie en inligting oor Kanada.
» Vermaak en Blom Open in a new browser window - Dawid Vermaak en Hester Blom se webruimte vanuit die noord-ooste van Amerika, met foto's.


This category needs an editor

Last Updated:


Help build the largest human-edited directory on the web.
Submit a Site - Open Directory Project - Become an Editor

The content of this directory is based on the Open Directory